Vexx007
26th May 2006, 10:55 AM
Gedagte vir vandag - baie waar...!!!
GEDULD: is 'n stadige manier om jou moer te strip!
------------------------------------------------------------
Viva Afrikaans........................... Darem baie Expressive1
---------------------------------------------------------
Jou mediese verslag het vandag by ons uitgekom.
Jy het 'n yster te kort.
Jy kort dadelik 'n SPYKER!
----------------------------------------
Gehoor jy mag nie meer praat van 'n hoer nie?
Dit is nou 'n Horisontale Stres Verligtings Konsultant!

Hoekom kyk 'n non nie na haar noenoe as sy stort nie?
Die Bybel sê " jy mag nie neerkyk op die werkloses nie"

Ek het vandag 'n duur les geleer.
'n Mens moet nooit lag as 'n "dief" op 'n fiets deur 'n trein getrap word nie. Dit kan moontlik jou fiets wees.

Wanneer mag mens 'n dwergie bliksem?
As hy close dans met jou vrou en sê haar hare ruik lekker!!!!!!!!!!

Hierdie is 'n dringende boodskap van die Nasionale Bevolkings
Registrateur: Jou geboorte was 'n fout. Jy moet onmiddelik na jou naaste Kliniek gaan om uitgesit te word. Ons vra nederig om verskoning vir enige ongerief!
------------------------------------------
Hasie en mampoer:
Da' bo innie Bosveld stap hasie eendag so deurie gras en kom oppe borrel mampoer af wat innie son gelê het.
Hy vat 'n paar slukke, ma' ie witblits skop hom so lat hy net daar uitpaas. Jakkals kom verby, sien vir hasie ennie bottel, dog toe hy sal ook so sluk vat voor hy vir hasie eet.
Maar die warm mampoer kap hom ook om.
So lê die twee nou daar toe hiëna verby kom, hy kon sy geluk nie glo nie en drink ook an ie bottel; selle storie, val net daar neer, uit-gepaas.
Leeu kom toe op ie storie af, besluit hy eet nie aan jakkalse en hiëna's nie, en daarby is die haas te klein om eers oor te worrie. Hy vat toe ma 'n paar groot slukke en kort-voor-lank slaan hy ook neer. Met die begin hasie roer, sit regop met 'n hewige hoofpyn.
Hy skud sy kop,trek sy ore reg en kyk toe so om hom.
Toe sien hy hoe lê leeu, jakkals en hiëna uitgepaas om hom.
Hy mompel:
"Hel, smaak my mos ek raak aggressief as ek gesuip is!"